BR
Belinda R

1 reviews | Active since Oct 2018

01 Oct 2018, 10:15

TREURIGE SARS

Ek dink nie daar was, is of sal ooit 'n instansie wees wat so TREURIG is soos SARS nie. Ek het weke gesukkel om myself geregistreer te kry, liters petrol uitgery na hul kantore om dokumentasie meer as een maak te gaan inhandig, honderde oproepe gemaak, als wat hul versoek het ingedien ... en nou na amper 2 maande is daar NOG (nuttelose inligting mag ek sê) wat hul versoek! BELAGLIK MAN. SARS speel nou vir tyd want hul het 'n backlog op hul oudits en hul soek nou na onbenullige redes om nie uit te betaal nie, want hul het nie blerrie geld om meer te betaal nie. SARS ... JULLE STIN****@

0
Replies (0)