1 reviews | Active since Oct 2018
SARS is die grootste ***** korrupte instansie nog!!!! Hulle is so vinnig om elke maand jou hard verdiende geld te vat, maar wanneer hulle jou moet betaal ... dan is daar 101 verskonings! Nou betaal hulle nie uit wat hul jou skuld om die simpelste redes, maar verlede jaar was als presies dieselfde en toe het hulle uitbetaal. Korrupte *****p spul sharks!!! Mag jul vrek in die hel ... die hele blerrie korrupte regering van SA.
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.