JW
Jacques W

1 reviews | Active since Sept 2014

25 Aug 2015, 13:01

Hoe Pateties

Soos enige getroue SA burger het ek my inkomste belasting vorm ingedien net om uit te vind dit moet geoudit word. 21 dae later word ek meegedeel dat dit eindelik 30 werksdae neem. Na die 30 werksdae is die oudit nog steeds nie afgehandel nie en begin ons weer met 21 dae om navraag te doen hoekom is dit nog nie afgehandel nie. Elke keer kry jy 'n verwysingsnommer wat net mooi niks beteken nie. Skuld jy hulle geld kan hulle nie ophou om jou te bel nie. Hoe pateties!!!!

0
Replies (0)