RH
Rolande H
1 reviews | Active since Sept 2011
19 Oct 2021, 10:32
Good service
Ek wil net n pluimpie gee aan SARS Paarl, veral aan Thando Bixa. Hy het slegte nuus aan my oorgedra maar ek moes agterna vra of dit nou rerig slegte nuus is lol. Die manier hoe hy dit oorgedra het was wonderlik, menslik. Baie goeie werk Thando. Jy is n aanwins vir jou werksplek.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)