lE
lizette E
1 reviews | Active since Jan 2012
19 Dec 2015, 21:01
Santorini Kamari 15 swak eenheid
Uiters swak eenheid teen n koste van R2500.00 per dag!!!!!! Eenheid 4 plaat stoof geroes. Swak breekgoed en messegoed!!!!! Matrasse dun en oud.stort kraan meganisme gebreek. Sitkamerstel oud laag en gehawend. Onbevredigend en uiters teleurgesteld.vergelyk glad nie met die ander eenhede nie
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)