MS
Maria S

1 reviews | Active since Oct 2022

23 Oct 2022, 14:01

Wendy Cupido Santam - Uitstekende diens

Wendy Cupido van Santam was baie vriendelik en behulpsaam met die uitsortering van my navraag. Ek het ook my aangespaste ****rak die volgende dag ontvang 10 uit 10 vir haar diens.

0
Replies (1)
Santam
Santam's reply23 Oct 2022, 14:21
Official
Thank you very much for taking the time to notify us of your great experience. We will ensure the necessary recognition is passed on to the relevant team.