DE
Dave E

1 reviews | Active since Feb 2014

17 Nov 2015, 13:28

Weiering om regmatige eis uit te betaal

Eis ingedien 27.6.15. My Volksrust huis se omheinings mure, en die huis se fondasie het gesak wat die binne mure ook laat kraak het. Beide die gevolg van water wat opgedam het. Die skade is die gevolg van groot hoeveelhede re?n in die 2013 em 2014 seisoene. Dit is opgevolg deur 'n geweldige droogte. Dit kan dus nie op 'n spesifieke datum gekoppel word nie. Santam se verweer: \Factors causing cracking of the walls have occurred over a period of time

0
Replies (1)
Santam
Santam's reply17 Nov 2015, 14:14
Official
Hello DaveEden,

Thank you for your post above.

I will investigate the matter and contact you shortly.

We apologise for the inconvenience you have suffered.

Kind Regards
Kurt Koopman
Client Care Manager