Totaal en al gewalg in die diens wat ek sopas ontvang het.

Na ek 'n eis ingedien het deur my makelaars was daar 'n dame, Nedine, van Santam, per telefoon met my in ****ak. Sy het gevra dat ek haar deur die gebeurtenis neem wat gelei het tot my eis.

Ek het gevoel of ek die vark in die verhaal was deur my eis in te dien. Dit het gevoel of ek onder kruisondervraging geplaas is en of sy probeer om my uit te vang soos ek deur my verklaring gegaan het. Geen simpatie enigsins getoon met my situasie nie en 'n baie aanvallende stemtoon en houding.

Ek is baie teleurgesteld.

Tot dusver het ek slegs goeie diens van Santam ontvang maar hierdie het definitief 'n suur smaak in my mond gelos

Beste Jean-Claude,
Baie dankie vir jou plasing hierbo. Ons is regtig jammer om te hoor van u nare ervaring.
Dit is ongelukkig die normale prosedure dat indien n voertuig gesteel was, daar n afdeling aangestel word om n "pre-assessment" te doen met die klient. Die prosedure is om deur die gebeure te praat om vas te stel die beste roete vorentoe en aan wie die eis toegeken moet word .
Indien u nie tevrede was met die ondervraging en manier waarmee dit gedoen was nie, vra ons werklik omverskoning en sal ons dit verwys na die betrokke afdeling om die gesprek na te gaan.
Die assessor sal spoedig aangestel word wat dan met u in ****ak sal kom om n afspraak te maak en die eis met u te bespreek.
Vriendelike groete.
Stephan Olivier
Client care media manager
Best regards,

Dankie vir die spoedige terugvoering Stephan.
Alhoewel ek ten volle verstaan die behoefte aan n vooraf assessering, stem ek nie saam met die manier waarop hierdie spesifieke een gedoen was nie.
Soos jy noem is die normale prosedure om deur die gebeure te gaan en die beste pad vorentoe te ontdek. In hierdie geval het dit voorgekom of die dame, Nedine, slegs klein vangplekkies en redes soek om die eis af te keur. As dit julle normale prosedure is is dit skrikwekkend.
Ek sien uit om na met iemand in ****ak te tree wat werklik my eis op meriete sal ondersoek
Groete
Jean-Claude Roux

Jean-Claude,
Dankie vir jou terugvoering.
Ek kan verstaan jou ongelukkigheid met die manier waarop die vooraf assessering gedoen was. Daarom het ons dan ook juis die gesprek aangevra om vas te stel presies was bespreek was en hoe dit hanteer was.
Ons het ook aangevra dat 'n assessor so speodig moontlik anagestel word om jou te ****ak en die eis met jou te bespreek.
Vriendelike groete.
Stephan Olivier
Best regards,
Jean-Claude,
Dankie vir jou terugvoering.
Ek kan verstaan jou ongelukkigheid met die manier waarop die vooraf assessering gedoen was. Daarom het ons dan ook juis die gesprek aangevra om vas te stel presies was bespreek was en hoe dit hanteer was.
Ons het ook aangevra dat 'n assessor so speodig moontlik anagestel word om jou te ****ak en die eis met jou te bespreek.
Vriendelike groete.
Stephan Olivier
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.