1 reviews | Active since Nov 2022
Van hopeloos na uitstekend
Ek het vandag 3 keer ges***el om die polis dokument te kry, wat ooreenstem met die bedrag wat deur die bankstaat is.
Eerste oproep: Die konsultant sal die polis dokument stuur en later s***el om te bevestig of ek dit wel ontvang het. Die konsultant het nie terugges***el nie en die dokument se bedrag was ook nie reg nie.
T****e oproep: Hierdie konsultant deel my mee dat ek nie n direkte klient is nie, maar deur n makelaar werk. Sy kan my nie help nie, maar sy kan my wel deurs***el na die kliente toe, wat met Makelaars werk. Ek se vir haar ons is nog altyd direkte kliente, kan sy asb uitvind hoe om dit reg te stel en my terug s***el. Ek wag nog steeds vir die oproep.
Derde oproep: Moedeloos met die konsultante, s***el ek 'n derde keer, maar hierdie keer is dit "third time lucky" Ek kry vir Sihle Nqeketo. Sy hoor mooi wat ek soek, stuur dadelik die regte polis dokument wat presies ooreenstem met die bankstaat en sommer die nuwe een ook.
Nou hoekom moet mens altyd eers sukkel met konsultante soos met die eerste en t****e oproepe. Hulle mors net mens se lugtyd, geld en produktiwiteit.
Baie, baie dankie vir Sihle Nqeketo en Gakeem Williams. Kan ek asb direkte nommers kry na julle toe? Want julle twee is uitstekend!!
