RK
Rico K
1 reviews | Active since Sept 2020
16 Feb 2023, 10:51
Uitstekende diens en dit in my eie taal ! Skottelgoedwasmasjien is vervang en afgelewer, 4 dae na eis aangemeld is. Sulke diens is ongekend aan pensioenarisse. Christene Kriel van Santam het 5+ ster diens gelewer. Baie dankie Christene Kriel, jy is ‘n
Uitstekende diens en dit in my eie taal ! Skottelgoedwasmasjien is vervang en afgelewer, 4 dae na eis aangemeld is. Sulke diens is ongekend aan pensioenarisse. Christene Kriel van Santam het 5+ ster diens gelewer. Baie dankie Christene Kriel, jy is ‘n ambassadeur vir Santam. Rico (RJ) Kruger
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Santam's replyOfficial
16 Feb 2023, 10:55Thank you very much for taking the time to notify us of your great experience. We will ensure the necessary recognition is passed on to the relevant team.
Santam's reply16 Feb 2023, 10:55
Official
Thank you very much for taking the time to notify us of your great experience. We will ensure the necessary recognition is passed on to the relevant team.
