AT
Adrie T

1 reviews | Active since Oct 2024

04 Oct 2024, 16:18

UITSTEKENDE DIENS

Tasmeen het my gehelp in Afrikaans om my polis te hernu, haar hulp het my sommer kalm gemaak en ons kon vinnig en gemaklik die papier werk afhandel. Sy was opreg vriendelik en behulpsaam, wens ek kan oral sulke goeie diens kry. Baie dankie Tasmeen ek waardeer jou!

0
Replies (1)
Santam
Santam's reply04 Oct 2024, 16:23
Official
Thank you very much for taking the time to notify us of your great experience. We will ensure the necessary recognition is passed on to the relevant team.