sR
sm R

1 reviews | Active since Aug 2023

03 Aug 2023, 09:40

uitstekende diens

Baie Dankie vir die puik diens van die santam-personeellid ***hmieda Davids, wat uit haar pad gegaan het om te help met 'n premium resensie en haar bestuurder Melissa wat my gehelp het en my hoop gegee het dat ek die beste diens van santam kan kry, soos ek met santam was vir baie baie jare.

Dankie dames

0
Replies (1)
Santam
Santam's reply03 Aug 2023, 09:46
Official
Thank you very much for taking the time to notify us of your great experience. We will ensure the necessary recognition is passed on to the relevant team.