JP
Johannes P
1 reviews | Active since Jul 2015
27 Jul 2015, 12:54
Uitstekende diens
Ons beleef 'n tydperk van swak dienslewering en dit het die norm geword. Bettie Jennings van FNB is egter die uitsondering! Ek het eise ingestel vir my bakkie wat beskadig was en sy het uit haar pad gegaan om my behulpsaam te wees. Santam het die eis spoedig hanteer en my na 'n duikkloponderneming verwys wat uitstekende werk verrig het.<br> <br> Dankie aan Bettie en Santam vir professionele diens en persoonlike aandag!<br> <br> Boeta Potgieter
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Santam's replyOfficial
03 Aug 2015, 11:37Hello boeta potgieter,
Ons is baie bly om te hoor van u wonderlike ervaring en wil u bedank dat u die tyd geneem het om ons daarvan in kennis te stel.
Dit is altyd verblydend om sulke positiewe terugvoer te ontvang oor ons diens lewering, veral omdat ons onsself daarop beroep om altyd die bes moontlike diens aan ons kliente te verskaf.
Ons sal beslis u dank oordra aan Bettie en die Santam personeel wat u ervaring so n positiewe een gemaak het.
Vriendelike groete.
Stephan Olivier
Kliente diens media bestuurder

Best regards,
Santam's reply03 Aug 2015, 11:37
Official
Hello boeta potgieter,