PR
Paul R

1 reviews | Active since May 2016

22 May 2017, 09:38

UITERSTE SWAK DIENS

<p>Ek het dit al geplubiseer en tot nou toe het Santam nie daarop gereageer nie.</p> <p>Wat my betref is hulle sover die swakste assuransie maatskapy vir motors.</p>

0
Replies (1)
Santam
Santam's reply22 May 2017, 09:46
Official

Beste Mnr Roux,

Dankie ons het u eerste plasing van Saterdag 20 Mei ontvang -- Santam se kantore is toe oor naweke, so daarom dat ons eers vandag ontvangs erkenning gegee het.

Ons sal die saak ondersoek en aan u terugvoer gee sodra ons ondersoek afgehandel is -- die omdraai tyd is 72 uur.

Groete

Stephan Olivier

Kliente diens media bestuurder