1 reviews | Active since May 2016
Terug Voering

Ten eerste het ek versekering uitgeneem in Afrikaans en het ook my dokumente in Afrikaans ontvang.Ten t****e toe ek die 12 de mei n eis ingestel het s***el hulle my en praat net engels en die korrespondensie is toe ook in engels.Ek het hulle laat weet om my in Afrikaans terug te antwoord maar hulle wat Santam is vee hulle af teen my.

Na talle klagtes en navrae het hulle eindelik weereens terug gekom in engels die17 Mei na meer as n week en my laat weet dat n sekere Jhohn Oberholzer aangestel is as assesor en wat weereens traag is om my te ****ak.

Sodra die traagheid met die hantering van die eis gaan ek my assuransie kanselleer want so treurigheid het ek nog nie van so n assuransie maatskappy teegekom nie.

Inteendeel het ek hulle gedreig met Hallo Peter maar weereens het hulle wat Santam is ,hulle teenoor my afgevee.

Beste Mnr Roux,
Dankie vir u plasing hier. Ons is regtig jammer om te hoor van u frustrasie en die ongerief wat u moes verduur.
Ons sal die aangeleentheid ondersoek en sodra ons ondersoek afgehandel is sal ons terugkom na u.
Dankie en groete.
Stephan Olivier
Kliente diens media bestuurder
Beste Mnr Roux,
Dankie vir u plasing hier. Ons is regtig jammer om te hoor van u frustrasie en die ongerief wat u moes verduur.
Ons sal die aangeleentheid ondersoek en sodra ons ondersoek afgehandel is sal ons terugkom na u.
Dankie en groete.
Stephan Olivier
Kliente diens media bestuurder