1 reviews | Active since Jul 2011
Swak kommunikasie en hantering van premie
Op 2/2/2016 het ek Santam ge****ak vir 'n kwotasie vir huishoudelik, sowel as besiheids korttermynversekering. My premie vir my persoonlike versekering is R481.73, en my besigheid is R1033.30. Ek was tevrede en het dit so aanvaar. Ek het my debietorder gereel vir die 17de van 'n maand. Hulle het aan my gese die 10/2/2016 gaan my eerste premie af. Die debietorders van R478.73 en R983.64 is 10/2/2016 gedebiteer van my rekening. Op 17/2/2016 is daar premies van R481.73 en R1038.96 (meer as die oorspronklike premie) gedebiteer. Dit is nie korrek nie! Ek het nou in totaal R960.46 vir my persoonlke versekering vanaf 2/2/2016 - 2/3/2016 betaal. R2022.60 is vir my besiheids versekering gedebiteer vir die periode vanaf 2/2/2016 - 2/3/2016!! Dit is verkeerd en absurd!!! My volgende premie (soos aan my verduidelik) is veronderstel om eers die 17/3/2016 gedebiteer te word!!! Ek het vanoggend navraag gedoen en Minghah Achmat het aan my verduidelik ek betaal vooruit vir versekering en dit is korrek!! In der waarheid kan ek die debietorder skuif na die 2de van elke maand, dan is Santam veronderstel om 2/3/2016 eers weer 'n premie te verhaal! Uiters swak hulp en kommunikasie!!!!
Thank you for your post.
We apologise for the inconvenience experienced.
We will follow this up and revert back to you. I have sent you an email requesting further information.
Thank you and kind regards
Kurt Koopman
Client care manager
Thank you for your post.
We apologise for the inconvenience experienced.
We will follow this up and revert back to you. I have sent you an email requesting further information.
Thank you and kind regards
Kurt Koopman
Client care manager
