wE
wayne E

1 reviews | Active since Jun 2019

01 Jul 2022, 21:23

Swak diens Santam

Op die 23 Junie2022 het ek n eis in gedien. Santam vra my om al die nodige dokumente aan te stuur. Ek stuur toe dit alles die 24 Junie 2022 vir hulle waarna ek eis nommer kry. N Metilda vrou bel my en se hulle gaan my eis vir ander assesor gee. Dieselfde dag sms hulle my weer en se Metilda is die assesor. 1Julie bel ek King Sani by Santam en vertel hom die storie waarna hy belowe hy gaan werk maak en sy gaan my bel. Wel dis nou 21:30 en geen oproep nie. Nou van die 24 Junie tot die 1Julie st e sonder n Tv en niemand kom terug na my toe nie

0
Replies (3)
Santam
Santam's reply01 Jul 2022, 21:27
Official
Good day Thank you for your post. We will be in contact with you shortly. Regards Client Care

Best regards,

wE
wayne E's update01 Jul 2022, 21:33
Reviewer Update
Dis wat julle bly se en niks gebeur nie. Ek het dit op emails
Santam
Santam's reply04 Jul 2022, 08:13
Official
More Wayne,

Ek is baie jammer om te hoor van jou frustrasie en die vertraging met jou eis.

Kan jy asseblief vir my jou eisnommer gee dan gaan ek dringend ondersoek instel in die redes vir vertraging en dat jou eis afgehandel word?

Baie dankie en groete
Stephan Olivier
Kliente diens media bestuurder

Best regards,