EH
Ewald H

1 reviews | Active since Sept 2018

19 Nov 2018, 11:07

SWAK DIENS MAAR BETAAL NIE DAT STOP HULLE JOU COVER

Reg : DYC233FS Client : MR .E. HUMAN ek weet nie waar ek sal moet gegin nie maar die hel weet watse swak diens van bestuur dis nou al meer as n jaar wat die bestuur nie eers die probleem wil oplos nie dis na ek meer as 100 gekla het en nadat Mnr Assessor : Niel Bonhomme (T) ********** Eis no: 184 596 458 en hy doen niks ek het op hello pieter gekla en n Mnr Johan venter wat my belowe het dat hy sal die panel shop laat weet om die probleem uit te sort en dis na die panel shop weer vir die 3 de keer n qoute gedoen het en dis na die panel shop ook laat weet het dat hy sal kan help met n voertuig want ek het n kind wat sieklik is en gestreng en ek moet haar rond ry

So ek gee julle tot sluiting vandag om terug voering terug voering te gee ander gee ek die saal aan die OMBUDSMAN GEE

EK MOET NOU WEER N BAND VERVANG VOOR SAL REF NOM VAN HULLE AAN JULLE STUUR

0
Replies (1)
Santam
Santam's reply20 Nov 2018, 08:20
Official

dankie