wE
wayne E

1 reviews | Active since Jun 2019

07 Feb 2021, 22:32

Swak

Well dis nou mooi n jaar en n half terug wat ons huis onder water was. Ek het die versekering gebel sodat hulle die skade kan kom kyk wat plaas gevinf het. Die hele kombuis en waar die wasmasjien en braai was onder water. Ons het mense laat kom om na die meubels te kom kyk niks verloor daar nie. Toe het ek mense laat kom om na kombuis kaste te kom ky en hulle se toe nee wat dit sal niks maak nie en sal nie vinnig skade wys nie. Laat toe Henning Visser die asesor kom en hy se ja nee ons kan die kaste onder vervang maar ons moet dieselfde deur en skanier en handvatsels gebruik. 2 weke baklei en strei en alles maar op die einde was Santam se woorde vat wat ons jou gee of los. En nou kom Santam kom kyk hoe val my kombuis uitmekaar uit.

0
Replies (0)