1 reviews | Active since Oct 2013
Slow payout from 3rd party from Santam
Ek was oppad werk toe toe n dronk vrou in my vas ry met ha kind in haar kar. Dit was in Desember. Terwyl executive towing ons n rat voor d o? getrek het van ons betaal niks en dat haar versekering sou betaal is hul daar weg, na weke skuld ons toe uit ons eie sak uit v d toudienste en d stoorplek, versekering het nou nog nie uitbetaal. Dus nou al die 13de Maart en elke keer is daar n ander storie. Hul sou al laas woensdag uitbetaal het. Ons wag nou nog en d uitbetaling dek nie eens als so ek raai maar mense aan om weg te bly van Santam. Swak uitbetaling en swak, stadige diens, hvl keer moes ons agter hul aanbel, emails stuur ensv. So dus nou 3mnde en wag nou nog. Hoelank moet mens wag as dit nie eens jou skuld was. Panneelkloppers kan nie aangaan met motor sonder uitbetaling en so sit ek die heeltyd sonder n voertuig.
Hiermee erken ons ontvangs van u skrywe hierbo.
Ons is regtig baie jammer om te verneem van die slegte ervaring wat u gehad het as gevolg van die eis.
Ons sal die aangeleentheid dadelik verwys na die betrokke regsafdeling om aandag daaraan te gee en met u ****ak te maak.
Baie dankie
Stephan Olivier
Kliente diens media bestuurder