IvdB
Ilda van den Berg

1 reviews | Active since Jan 2025

14 Jan 2025, 09:43

Sipho - uitstekende diens

Sipho - uitstekende diens. Baie geduld en verduidelik baie goed. Neem tyd om te help. Werklik baie tevrede met sy hulp. Dankie.

0
Replies (1)
Santam
Santam's reply14 Jan 2025, 09:48
Official
Thank you very much for taking the time to notify us of your great experience. We will ensure the necessary recognition is passed on to the relevant team.