MdPm
M du Plessis marlenedp

1 reviews | Active since Jun 2024

25 Jun 2024, 15:45

Sipho Makhetha ek het in jare nie sulke uitstekende diens van enige firma ontvang soos van Sipho en wil hom graag erkening gee en baie bedank

Sipho Makhetha ek het in jare nie sulke uitstekende diens van enige firma ontvang soos van Sipho en wil hom graag erkening gee en baie bedank. Sipho is vriendelik uiters profesioneel en baie geduldig en hulpvaardig. Ek sal graag dat die bestuur my komplement aan hom sal oordra. Baie dankie. MM du Plessis.

0
Replies (1)
Santam
Santam's reply08 Jul 2024, 17:40
Official
Thank you very much for taking the time to notify us of your great experience. We will ensure the necessary recognition is passed on to the relevant team.