TR
Theunissen R

1 reviews | Active since Jul 2024

18 Jul 2024, 17:40

Sipho Makhetha

Sipho Makhetha. Diens was uitstekend. Hy was bereid om selfs oor te slaan na Afrikaans ten spyte daarvan dat Sipho moontlik Afrikaans as n t****e of selfs derde taal gebruik. Hy is n groot aanwins vir Santam. Wat n goeie onfervinding

0
Replies (1)
Santam
Santam's reply18 Jul 2024, 22:15
Official
Thank you very much for taking the time to notify us of your great experience. We will ensure the necessary recognition is passed on to the relevant team.