JV
Jassie V
1 reviews | Active since Nov 2023
03 Nov 2023, 09:13
Santam(Satan)
Hi! Ek wil graag vir al die mense wat versekering het by Santam(Satan) waarsku om hulle polisse mooi na te gaan. Ongelukkig het hulle n oneerlike manier om jou wettig te besteel deur nie eise uit te betaal nie. Wees asb versigtig. Ek gaan later die voorbeelde beskryf.
Helpful (0)
Replies (7)0
Replies (7)Santam's replyOfficial
03 Nov 2023, 09:21Good day Thank you for your post. We will be in contact with you shortly. Regards Client Care
Best regards,
Santam's reply03 Nov 2023, 09:21
Official
Good day Thank you for your post. We will be in contact with you shortly. Regards Client Care
Best regards,
JV
Jassie V's updateReviewer Update
03 Nov 2023, 09:30Hi. Ek glo dit nie. Ek vra hulle al meer as 3 maande om my te bel oor n eis. Nou nog nie terug gekom na my toe nie.
Kyk hoe gied is hulle kliente diens. Ek is afrikaans en hulle praat engels.
Kyk hoe gied is hulle kliente diens. Ek is afrikaans en hulle praat engels.
JV
Jassie V's update03 Nov 2023, 09:30
Reviewer Update
Hi. Ek glo dit nie. Ek vra hulle al meer as 3 maande om my te bel oor n eis. Nou nog nie terug gekom na my toe nie.
Kyk hoe gied is hulle kliente diens. Ek is afrikaans en hulle praat engels.
Kyk hoe gied is hulle kliente diens. Ek is afrikaans en hulle praat engels.
JV
Jassie V's updateReviewer Update
03 Nov 2023, 09:30Jammer "goed"
JV
Jassie V's update03 Nov 2023, 09:30
Reviewer Update
Jammer "goed"
Santam's replyOfficial
03 Nov 2023, 09:38More Mnr Visser,
Dankie vir u plasing hier -- ons neem kennis.
Voorsien ons asseblief van u eisnommer sodat ons aandag daaraan kan gee?
Byvoorbaat dank
Groete
Kliente diens
Dankie vir u plasing hier -- ons neem kennis.
Voorsien ons asseblief van u eisnommer sodat ons aandag daaraan kan gee?
Byvoorbaat dank
Groete
Kliente diens
Best regards,
Santam's reply03 Nov 2023, 09:38
Official
More Mnr Visser,
Dankie vir u plasing hier -- ons neem kennis.
Voorsien ons asseblief van u eisnommer sodat ons aandag daaraan kan gee?
Byvoorbaat dank
Groete
Kliente diens
Dankie vir u plasing hier -- ons neem kennis.
Voorsien ons asseblief van u eisnommer sodat ons aandag daaraan kan gee?
Byvoorbaat dank
Groete
Kliente diens
Best regards,
JV
Jassie V's updateReviewer Update
03 Nov 2023, 09:53Hi
Bel my asb.
***
Bel my asb.
***
JV
Jassie V's update03 Nov 2023, 09:53
Reviewer Update
Hi
Bel my asb.
***
Bel my asb.
***
JV
Jassie V's updateReviewer Update
03 Nov 2023, 12:56Ek het my nommer gestuur. Nou is hulle weer doodstil. Bel weer nir
JV
Jassie V's update03 Nov 2023, 12:56
Reviewer Update
Ek het my nommer gestuur. Nou is hulle weer doodstil. Bel weer nir
JV
Jassie V's updateReviewer Update
22 Nov 2023, 16:17Hi almal. Santam het my gebel net omte sê hulle wil my nie help nie. Na ongeveer 30 jaar wat ek n klient is van hulle is daar niemand wat met my wil praat nie , maar hulle aanvaar my geld elke maand
JV
Jassie V's update22 Nov 2023, 16:17
Reviewer Update
Hi almal. Santam het my gebel net omte sê hulle wil my nie help nie. Na ongeveer 30 jaar wat ek n klient is van hulle is daar niemand wat met my wil praat nie , maar hulle aanvaar my geld elke maand