JB
Jacque B

1 reviews | Active since Nov 2019

10 Aug 2021, 11:29

Santam:Eis Die Lodge,Strand.

Santam het 'n groot insakkingseis goedgekeur,gedeelte wat 'n eis teen die vorige Eienaar, Verkoper,insluit. Hulle was bereid om die ekstra myl, liewers myle, met ons te loop. Ons sal hulle aanbeveel as sekerlik die beste korttermyn Versekeraar in Suid-Afrika. So, wie moet ons bedank: SANTAM.

0
Replies (1)
Santam
Santam's reply10 Aug 2021, 11:52
Official
Thank you very much for taking the time to notify us of your great experience. We will ensure the necessary recognition is passed on to the relevant team.