1 reviews | Active since Feb 2019
Vir 21 jaar was ek 'n lojale ondersteuner en betaler vir Santam Versekering. Vir die eerste keer in 21 jaar moes ek 'n eis insit, (inbraak in my kar) vir my kar. My wind is uitgeslaan van teleurstelling dat hulle my glad nie wil tegemoed kom met die bybetaling nie. Volgens hulle moet ek R3500 bybetaling gee, wat ek nie het nie. Ek is gedwing om van versekering te verander, omdat ek nie die risiko wil loop om weer so 'n teleurstelling deur te gaan nie. Ek is regtig diep teleurgesteld in Santam.
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.