JH
Jackie H

1 reviews | Active since Mar 2019

30 Dec 2019, 15:35

Santam swak diens weerligskade na maand steeds geen eis uitbetaal nie

Meer as ń maand was 4 tvs dstv lnb wi fi en burgerband radio deur weer uitgeslaan. Die assessor was hier inventaris gedoen alle dokumentasie vir die uwe Nadine White aangestuur. Vandag hulle weer ges***el nou kry hulle geen claim op hulle sisteem nie. Julle diens is pateties het julle geen skaamte dat bejaarde mense elke maand hulle premie betaal vit sulke diens nie

0
Replies (0)