PJ
PG J

1 reviews | Active since Oct 2025

17 Oct 2025, 12:34

Santam swak

Ek het Maart n eis ingesit op skade van lorrie wat veroorsaak is deur voor wiel wat gebars het. My makelaar sukkel nou nog om antwoorde te kry. Die man van Santam wat die saak hanteer se net die saak is afgehandel. Paneelklopper se bedrag was R52 000 plus minus en Santam het net R17 000 plus minus in my rek. betaal. Tussen Santam en die paneelklopper is n probleem. Santam se die voorlig reg voor die band wat gebars het kan nie deel wees nie. Wat moet ek doen. Ene Mnr A hanteer die saak by Santam. Dis my 1ste eis op die trok na 4 jaar met n maandelikse premie van amper R9000 per maand. Op die stadium is SANTAM die swakste in die land.

0
Replies (2)
Santam
Santam's reply17 Oct 2025, 12:59
Official
Good day Thank you for your post. We will be in contact with you shortly. Regards Client Care

Best regards,

Santam
Santam's reply17 Oct 2025, 16:48
Official
Good day,

Thank you for your review.

In order for us to assist please provide us with the claim number in question.

Thank you and kind regards
Client Care 

Best regards,