1 reviews | Active since Jul 2023
SANTAM SLEGTE DIENS OOIT
Santam swakste diens wat ek nog ooit ontvang het, maak seker waarvoor jy verseker is, veral as dit jou huis se struktuur/geboue is, Santam doen alles in hulle vermoee om nie skade te dek, na 3 eise waar ek skade gehad het met reen, is alles verwerp net met n dood ennvoudige verklaring dat skade oor n tydperk gebeur het, assesors is nie ingeneurs nie, maar hulle word betaal om n ver**** te skryf, wat absoluut in guns van versekeraar is om nie eise/skade te betaal nie, dit was twee maande van absolute vernedering en hel, waaarvoor? Kan net sowel die versekering oor geboue en strukture nooit gehad het. Dus betaal jy vir n versekering maar niks word regtig gedek nie, en niemand noem ooit dat jy spesiale ekstras moet uitneem vir reen skade nie.
Best regards,
Best regards,
