Santam onredelike behandeling
<p>Dame het op n geelstreep by MCC Spar agter my gestop nadat ek geopserveer het vir motors en voetgangers en agteruit begin ry het! Ek word verantwoordelik gehou vir nalatigheid( dit met fotos wat ek geneem het van haar binne in haar motor op die geelstreep na die botsing) en word ek gedagvaar om R4000.00 binne 7 dae te betaal! Ek het nie versekering nie en het n eis ingestel teen Santam met die Fotos as bewys stukke, saam met 3 kwitasies! My skade word tersyde gestel en ek as n enkellopende pensioenaris moet n eenmalige bedrag van R4000.00 betaal uit my pensioen van R5000.00 per maand! Hoe werk die wette en hoekom is daar geen regverdigheid nie?</p>
Beste Ilze,
Baie dankie vir jou plasing hierbo. Ons kan verstaan dat jy nie gelukkig is met die situasie nie.
Ons sal met die prokureur ****ak maak om die eisnommer van toepassing op te ****r om ons in staat te stel om die aangeleentheid te ondersoek.
Ons sal terugkom na u sodra ons ondersoek afgehandel is.
Vriendelike groete
Stephan Olivier
Kliente diens bestuurder media
Best regards,

Dankie Stephan! Die prokureur se opmerkings en houding is baie sarkasties in sy e mails! Die bedrag het ooj intussen opgegaan na R5600.00 omdat ek nie die volle bedrag kan betaal nie!! Op die fotos wat ek geneem het kan jy sien mev Burger sit in haar motor en het nie eers uitgeklim om die skade aan haar of my motor te kyk nie!! Sy het net bly se sy is jammer en dit is haar skuld!!! Ek het haar besonderhede gevat en ek het die oggend van die ongeluk Santam gebel en gese van die ongeluk!! Hulle het gese hulle sal haar ****ak en haar besonderhede kry want sy het n foutiewe polis no gegee!! Ek voel ek erken skuld om die bedrag geld te betaal wat die prokureur eis, want hy sal glo kan bewys die ongeluk was my skuld en dat hy verdere regstappe teen my gaan maak!! Daar is volgens hom nie n manier dat ek sal kan bewys dat ek onskuldig is nie!!! Ek is n pensioenaris en my prokereur se kind is in my dogter se kleuterskool en hy help my gratis, as ek myself wil verdedig teen hierdie beskuldiging gaan dit my geld kos!! Dit is baie erg dat julle klient skuld erken en ek nog aan die pen moet ry vir haar fout!!!

Mevrou ****s,
Dankie vir u verdere plasing hierbo. Ongelukkig kon ons niks op****r op die verwysing wat u geplaas het hier nie. Die prokureurs kan niks op****r met die verwysing nie. Kan u ons asseblief van of die korrekte verwysing voorsien of die Santam eisnommer -- dit sal ons dan in staat stel om die aangeleentheid te ondersoek en vas te stel presies die redes waarom u verantwoordelik gehou word vir ons klient se skade.
By voorbaat baie dankie vir u hulp hiermee.
Groete
Stephan Olivier
Kliente diens media bestuurder

Ref nr. San ********** 42 Prokereur is Stefan Welgemoed

San 9242 ek sien mnr Welgemoed het op sy e mail ook n no C02264

Mev ****s,
Dankie, ons sal met Mnr Welgemoed dit opneem of die nuutste nommer hulle in staat sal stel om die saak op te ****r.
Vriendelike groete
Stephan Olivier
Kliente diens media bestuurder
Best regards,
Mev ****s,
Dankie, ons sal met Mnr Welgemoed dit opneem of die nuutste nommer hulle in staat sal stel om die saak op te ****r.
Vriendelike groete
Stephan Olivier
Kliente diens media bestuurder
Best regards,
Ref nr. San ********** 42 Prokereur is Stefan Welgemoed
Ref nr. San ********** 42 Prokereur is Stefan Welgemoed
Stephan, terwyl hulle nou weer na alles gaan kyk, kan jy vra dat hulle my voorsien van n diagram van hoe hulle dink die stamp het gebeur asb! Daar is n foto van die skade aan my Kia Picanto 2012 model! Daar is geen duike in my kar nie net n plekkie waar die verf af is!! Let ook asb op na die posissie van die plekkie waar die verf af is!!! Ek bevraagteken die skade aan mev Burger se motor en die posissie daarvan!!! Baie dankie vir jou hulp, ek waardeer dit baie!!!!

Volgens Santam en hulle prokureur gaan ek aangekla word vir naamskending en laster en hulle gaan n interduk teen my instel!! My vrae is nog glad nie beantwoord nie! Ek weet op die stadium nie wat gebeur nou met die R 5600.00 eis wat teen my ingestel is nie!!! R4000.00 wat ek binne 5 dae moet betaal of R5600.00 as ek dit moet afbetaal!! Ek glo nie my versoeke is onredelik nie! Hulle verwag ek moet stilbly en betaal, maar ek glo dit is my reg om te weet hoe hulle bepaal het ek is skuldig en moet betaal!! Ek het die prokereurs briewe as bewyse van korrespindensie! Die prokereur het laat weet dat my aanbod nie aanvaar word en dat ek rente en invorderings- kommissie ook gaan betaal!!

Beste Mevrou,
Ongelukkig kan ons nie tussin beide tree verder in hierdie aangeleentheid nie aangesien die meriete in hierdie saak baie duidelik is.
Die prokureurs hanteer tans hierdie saak so ons voorstel is dat u prokureur u assisteer hierin.
Die koste van R5600 is die skade aangerig aan ons klient se voertuig en hierdie bedrag was vanuit die staan****r die bedrag waarop u gedagvaar voor was. U teenaanbod van R4000 was ongelukkig nie aanvaar nie.
Groete
Stephan Olivier
Kliente diens media bestuurder
Best regards,
Beste Mevrou,
Ongelukkig kan ons nie tussin beide tree verder in hierdie aangeleentheid nie aangesien die meriete in hierdie saak baie duidelik is.
Die prokureurs hanteer tans hierdie saak so ons voorstel is dat u prokureur u assisteer hierin.
Die koste van R5600 is die skade aangerig aan ons klient se voertuig en hierdie bedrag was vanuit die staan****r die bedrag waarop u gedagvaar voor was. U teenaanbod van R4000 was ongelukkig nie aanvaar nie.
Groete
Stephan Olivier
Kliente diens media bestuurder
Best regards,
Die prokereur het my op julle versoek gedagvaar! Die saak is nie tussen my en die prokereur nie dit is tussen my en Santam! Ek verwag van Santam om n ondersoek in te stel, soos julle hier bo belowe het en my vrae te antwoord! Ek het absuliet niks met julle proketeur te doen nie! Hy tree namens julle op, op julle bevel!

Wat van die skade wat julle klient aan my motor veroorsaak het, omdat sy agter my bewegende voertuig gestop het? My skade is ook oor die R4000.00! Ek sou se die saak kan opgeklaar word as elkeen van ons self verantwoordelik gehou word vir sy eie skade! Dit is wat die wet tog se!!!! Sy het agter my ingery en ek het haar gestamp asgevolg van dit! As julle prokereur die eis teen my terug trek teen 3 uur vanmiddag op skrif sal ek aan julle versoeke voldoen!!

Ons klient het reeds onder haar polis geeis vir die skade en die herstelwerk was reeds voltooi.
Op u eie weergawe van wat plaasgevind het, sal die hof u skuldig bevind. Alhoewel ons kliënt moontlik ‘n verkeerswet oortree het, soos beweer, word u ongelukkig nie onthef van u plig om ‘n behoorlike uitkyk te hou nie (selfs in u blinde kol), en dus ook onthef van aanspreeklikheid nie.
Ons kliënt se voertuig was stilstaande en dus hoef ons slegs 1% nalatigheid deur u te bewys om te slaag met ons volle eis. Dit is ongelukkig hoe die wet werk en op gronde van die beskrywing van die gebeure, word u aanspreeklik gehou vir die skade aan ons klient se voertuig. Ons het dus 'n prokureur aangestel om ons in die verband te assisteer.
Ongelukkig staan die dagvaardiging en stel ons voor dat u prokureur met of ons prokureur of direk met Santam ****ak maak. Die regsbeampte wat met die saak werk is Siphokazi Mandisa by ********** 000.
Groete.

En daar het ons dit nou op skrif!!! Al was hulle klient 99% verantwoordelik vir die ongeluk en ek 1% moet ek haar skade betaal en my kar laat reg maak want sy het klaar geeis en haar kar is reeds herstel! Hulle prokeureur het my R1600 af**** gegee as ek dadelik die R4000.00 sal betaal( het dit opskrif) maar omdat ek nie kan nie is die bedrag weer R5600.00( het dit ook opskrif! Het n aanbod van R2000.00 gemaak, om die saak af te handel en die helfte van die eis te betaal, maar dit is afgekeur!! Wat leer ons hieruit??? As jy in n botsing is ry weg!!!! Ry so vinnig as wat jy kan, want al is jy onskuldig gaan jy aan die pen ry!!