EB
Elmana B

1 reviews | Active since Jul 2011

29 Jun 2018, 18:46

Santam keur polis af agv ongeldige eise

Ek het gister n kwotasie by Santam aangevra om my motor te verseker. Ek het die persoon gevra om my vandag terug te s***el. Toe hy vandag bel het ek my huisinhoud ook op die polis laat sit. My laptop het ek ook gespesifiseer. Na n uur s***el hy my terug en se Santam het die polis afgekeur oor eise “teen my”. Santam het tot die 2 insidente van die afgelope maande van my man op sy kar ook by my ingereken!!! Hoe is dit moontlik??? Ek het 2009 laas n ongeluk gehad en dit was nog my enigste ongeluk! Nou word ek afgekeur!!! Dis absurd!!! Santam het beslis nie kliente nodig nie!! Onaanvaarbaar! Ek sal beslis dit by die ombudsman aanmeld!

0
Replies (1)
Santam
Santam's reply02 Jul 2018, 08:25
Official

Good day

Thank you for your post.

Please be advised that we are in the process of investigating your complaint.

We will be in contact with you shortly.

Thank you and kind regards

Kurt Koopman

Client Care Manager