1 reviews | Active since Oct 2016
Santam insurance is die *****ste assuransie in SA
Wel ek kan julle een ding sê Santam is die grootste *****s onder die son. Ons het die 21e maart 2020 na ñ braai gegaan. Terwyl ons daar was, was daar ñ helse donderstorm. By die huis gekom is my surround sound en tv in hul hel in geslaan. Ons het maandag oggend ons broker ge****ak, sy het die claim gelodge en hulle het ons laat weet dat ons die goed moet invat vir kwotasies. Toe lockdown. Ons betaal nogsteeds ons volle premies en gister sal hulle my laat weet ek moet bewys dat daar weerlig was. Stuur vir hulle emails met die weer verslae van Africa weather en SA reenval verslae. Hulle laat weet my toe terug volgens hulle weerlig report was daar geen weer vanaf die 19e tot 22e maart nie. Ek sê vir die vrou ek het fotos om te bewys sowel as weervoorspellings van SABC en E news sowel as verskeie ander plekke. Sy het basies vir my gesê ons lieg en dat fotos nie bewyse is nie. En dag my uit om die ombudsman te ****ak want hy sal dieselfde weerkaart as sy gebruik. Ek is verby naar vir hulle. Hoekom het hulle nie die weerlig betis toe die claim ingestuur is nie. ñ claim van amper R35000 word nou deurgesit as ñ power surge en ek kan R5000 uitkry waarmee ek moet betaal vir die kwotasie en my goed moet vervang. Ek hoop hulle besef wat jy aan ander doen kom terug na jou toe. Weer eens Santam is die *****ste versekerings maatskappy in SA. En die mees *********** mense wat daar werk. Hulle verwag van jou om hulle werk vir hulle te doen en dan maak hulle jou uit as ñ leunaar en steel basies jou geld maandeliks omdat hulle te ***** is om die enigste claim wat jy ooit by hulle ingesit het na jare se premies weier.
We spoke to your husband this morning and explained that we will take the matter up with management.
Once the investigation is complete, we will provide feedback to all parties.
We trust the above is in order.
Thank you and kind regards
Kurt Koopman
Client Care Manager
We spoke to your husband this morning and explained that we will take the matter up with management.
Once the investigation is complete, we will provide feedback to all parties.
We trust the above is in order.
Thank you and kind regards
Kurt Koopman
Client Care Manager
