QH
Quinton Henry-Taylor

1 reviews | Active since Feb 2015

11 Apr 2019, 15:36

Santam - Eise Geskiedenis

Beste Santam

Ek is jare nie meer by julle nie, maar nogsteeds kry julle 'n manier om my verkeerd op te werk. *** - Julle staan en lys my nogsteeds vir die verkeerde bedragelke liewer keer en dit het n effek op nuwe premies vir nuwe kwotasies.

Wanneer gaan julle die *** uitsorteer?

0
Replies (1)
Santam
Santam's reply11 Apr 2019, 16:14
Official
Middag Quinton,

Dankie vir jou plasing hierbo.
Ons sal graag hierdie wil regstel en sal versoek dat die krediet bureaus die regstellings aan hulle kant ook aanbring.

Kan ons net asseblief versoek dat jy die nuutste ver**** waarop Santam jou gelys het aan ons stuur.

Ons sal ****ak maak via jou persoonlike epos adres.

Dankie en groete.

Stephan Olivier
Klientediens media bestuurder 

Best regards,