SANTAM DIE BESTE VERSEKERINGSMAATSKAPPY OOIT
Ek wil net Santam aanbeveel by enige iemand wat enige versekeringsmaatskappye oorweeg, regtig ek was oorweldig met hulle fantastiese diens tydens my man se motorongeluk, hy het n nuwe motor 3 jaar gelede terug gekoop, en op die 19de September 2022 het hy n ongeluk gehad net buite Port Elizabeth,nadat sy motor gegly het op diesel op die pad, en met die gevolg het hy sy motor gerol, maar dankie ons Hemelse Vader het hom veilig bewaar . Ek het onmiddelik met ons makelaar in ****rak getree, en hulle ondersteuning was oorweldigend. Die hele eis proses het seepglad verloop sonder enige probleme, daarom het ek net besluit ek sal NOOIT weer na n ander versekeringsmaatskappy gaan nie...Regtig ek beveel hulle vir enigiemand aan..Hulle dienste is AWESOME...Dankie Santam
Thank yo for sharin your wonderful experience with us.
May we please request if you could provide us with the claim number so that we can share this with the claims department as well?
Thank you and kind regards
Client care
Thank yo for sharin your wonderful experience with us.
May we please request if you could provide us with the claim number so that we can share this with the claims department as well?
Thank you and kind regards
Client care
