1 reviews | Active since Feb 2015
Santam/Claim Number: 179 679 701
<p>Hiermee rig ek 'n formele klagte aan Santam vir hulle onprofessienele diens wat ek tot dusver ontvang het. 'n mens neem 'n versekering uit met die hope dat sou iets gebeur in die toekoms/hede dat jou versekeraar sal uitbetaal wanneer dit nodig is. Ek was beroof en het alle dokumente en relevante informasie aangestuur soos versoek. Ek het die selfone ge blacklist , alles was gedoen net om vanoggend te hoor, jammer die claim is rejected omdat ek nie opgetree het soos hulle hoop ek sou nie ***? Regtig? 'n mens is in skok as so iets gebeur , maar heel duidelik wil julle net nie uitbetaal nie. So weet jy wat? Hier word nou 'n brief aan die ombudsman ook geskrywe. Ek is nie klaar met julle nie! Julle diens is pateties!</p>
Good day
Thank you for your post.
We will be in contact with you shortly regarding this complaint.
Thank you and kind regards
Kurt Koopman
Client Care Manager
Good day
Thank you for your post.
We will be in contact with you shortly regarding this complaint.
Thank you and kind regards
Kurt Koopman
Client Care Manager
