mM
marlyn M

1 reviews | Active since Jun 2013

26 Dec 2019, 18:23

SANTAM BE ASHAMED

SHAME ON YOU SANTAM INSURANCE ‎Nicolien Lottering‎ to Santam Insurance Claim nr ***

Inhaligheid.. Dit steek my dwars in die krop dat 'n ou tannie van 79 so uitgebyt word deur haar versekerings maatskappy (Santam) by Wie sy al 'n lid is vir oor die 20 jaar. Sy sukkel nou 2mnde dat hulle haar eis moet uitbetaal na 'n helse storm (wind, weerlig, ens) waarin haar huis raak geslaan is deur die weerlig en sy skade op haar goedjies gekry het. Onder andere is die alarm geaffekteer wat haar' n sagte teiken maak. Veiligheids risiko. Nou moet sy bewys kry dat die skade veroorsaak is deur weerlig. Brose tannetjie wat op en af moet ry, om Santam en hul assessor van "Sterling Assessing" se werk te doen om die bewys te kry. Word van bakpoort na stuurpoort gestuur wat Xtra uitgawes is vir haar pensioentjie. Daar word gese deur Eskom dat die Assessor dit self van hulle moet aanvrae. Tel no's en ****ak person aan die assessor en Santam verskaf. Hulle soek net 'n loophole om nie uit te betaal nie Alhoewel die assessor bevestig het sy het 'n ver**** wat staaf dat daar weerlig was. Maar dit het 9km verder die grond getref. Let wel: Indien dit +/-2km was sou hulle dit toegestaan het. Weet hulle wat gebeur as weerlig 'n Eskom kraglyn tref? Dit hardloop kms ver. Dit werk nie soos munisipale krag nie. Dis nou omtrent stank vir dank vir so lojale klient. Haar geldjie is goed genoeg om elke maand gevat te word, maar nie om haar goedjies uit te betaal nie. Dis 'n skande. Sies Santam!!! Deel asb sodat mense kan sien wie en wat hulle is!

0
Replies (1)
Santam
Santam's reply30 Dec 2019, 10:00
Official
Good day

Thank you for your post.

We are advised that you were contacted and the matter resolved.

Our office has tried contacting you to no avail.

We trust, however, that the matter has been resolved.

Thank you and kind regards

Kurt Koopman

Client Care Manager

Best regards,