PELC
Piet En Louise Cornelissen

1 reviews | Active since Feb 2024

01 Feb 2024, 15:13

P Cornelissen, Kimberley.

Ek het n eis ingedien by santam onder my korttermyn versekering vir herstel van skade aan my voertuig. Die eis is baie goed hanteer deur F**** Coetzee (Head: Claims) en personeel van SANTAM. Hiermee wil ek my dank vir die hantering en afhandeling van my eis aan SANTAM en bogenoemde personeel van die eise departement betuig. Ek kan SANTAM ten sterkte aanbeveel as n puik keuse vir jou korttermyn versekering.

0
Replies (1)
Santam
Santam's reply01 Feb 2024, 15:17
Official
Thank you very much for taking the time to notify us of your great experience. We will ensure the necessary recognition is passed on to the relevant team.