EB
Elmana B

1 reviews | Active since Jul 2011

19 Feb 2017, 22:25

Oordra van besigheidspolis na privaatpolis EN "hangende" eis

<p>Ek het Santam ge****ak ivm my besigheidspolis wat gestop moet word, en van my items moet oorgedra word na my privaat polis. Hulle het bevestig dis gedoen, maar nog nooit die nuwe polis dokument aangestuur soos ek vele male al versoek het nie. Ek het wel ook n eis wat "hangend" is. Ek ontvang ook geen terugvoer in verband hiermee ook nie. </p>

0
Replies (1)
Santam
Santam's reply20 Feb 2017, 07:51
Official

Good day

Thank you for your post.

We apologise for the inconvenience experienced.

We will investigate your concerns and be in contact with you shortly.

Thank you and kind regards

Kurt Koopman

Client Care Manager