MJvR
Michelle Janse van Rensburg

1 reviews | Active since Dec 2022

23 Jan 2025, 14:08

Nie goeie Versekering Maatskappy nie

Ek was n klient vir oor die 18 jaar en dan behandel n mens so..Kan jou nie eers ordentlik laat weet as jou premie verhoog nie..En as jy dan n probleem ondervind dan het hulle baie stories. Ek sal nie Santam aan enige iemand aanbeveel nie..Ek is baie spyt ek was so lank n klient by hulle

0
Replies (2)
Santam
Santam's reply23 Jan 2025, 14:13
Official
Good day Thank you for your post. We will be in contact with you shortly. Regards Client Care
Santam
Santam's reply23 Jan 2025, 14:16
Official
Goeiedag,

Ons neem kennis van u plasing.
Voorsien ons asseblief van u polis nommer om ons in staat te stel om u van hulp te wees?

Baie dankie en groete
Kliente Diens