RV
Riaan V

1 reviews | Active since Mar 2025

10 Aug 2025, 20:06

Naand se, ek wil net Dankie aan Thomas by Santam direk Baie dankie vir die diens

Naand se, ek wil net Dankie aan Thomas by Santam direk Baie dankie vir die diens. Een van die beste dienste wat ek al ontvang in my 20 jaar van versekering. Dankie Santam. Albertus Bester.

0
Replies (1)
Santam
Santam's reply11 Aug 2025, 00:32
Official
Thank you very much for taking the time to notify us of your great experience. We will ensure the necessary recognition is passed on to the relevant team.