1 reviews | Active since Jul 2016
Motorongeluk
<p>Chubb Security het op 25 Mei 2016 in my vasgery,Lawcor het die claim eers behartig en toe word dit aangestuur na Santam. Na hoeveel emails na Santam(ek moes eerste vrae vra)sit ek nogsteeds met n gestampte motor. Nou se Santam vir my,hul wag vir die klient(Chubb)om n excess betaling te doen voor hul my claim kan finaliseer. Ekt Chubb ge****ak om te hoor wanneer hul dit gaan betaal,so word daar vir my gese dat Lawcor die betaling moet doen,ek ****ak Lawcor,hul se weer nee Chubb self moet betaling doen. So nou wil ek weet wie moet die betaling doen en hoe lank moet ek nog met so motor ry. Hulle almal se diens is pateties!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!</p>
Beste Jeneline,
Baie dankie vir jou plasing hierbo. Ons is regtig baie jammer oor die vertraging in die finalisering van jou eis.
Ons sal dadelik die aangeleentheid opneem met ons regsafdeling waar jou eis hanteer word om te kyk of ons die eis proses kan bespoedig.
Baie dankie en vriendelike groete
Stephan Olivier
Cleint care media manager