JVdc
Jr Van der colff
1 reviews | Active since Nov 2023
30 Nov 2023, 11:35
***hmieda Davids
***hmieda davids Puik en onverbeterlik. Sy is 'n staatmaker en aanwins vir SANTAM. Haar kantooor reg by die ingang is die ideale plasing vir puik spoedige diens.
Helpful (0)
Replies (3)0
Replies (3)Santam's replyOfficial
30 Nov 2023, 11:41Thank you very much for taking the time to notify us of your great experience. We will ensure the necessary recognition is passed on to the relevant team.
Santam's reply30 Nov 2023, 11:41
Official
Thank you very much for taking the time to notify us of your great experience. We will ensure the necessary recognition is passed on to the relevant team.
JVdc
Jr Van der colff's updateReviewer Update
30 Nov 2023, 12:33Fine but why is everything in ENGLISH even reacting to an
AFIKAANS notification?
AFIKAANS notification?
JVdc
Jr Van der colff's update30 Nov 2023, 12:33
Reviewer Update
Fine but why is everything in ENGLISH even reacting to an
AFIKAANS notification?
AFIKAANS notification?
Santam's replyOfficial
30 Nov 2023, 12:37Mnr van der Colff,
Ons neem kennis van u plasing -- baie dankie dat u tyd geneem het om ons van u goeie ervaring te vertel.
Ongelukkig is Santam se besigheidstaal engels en stelsels natuurlik ook so geprogrammeer om in engels te reageer soos in hierdie geval.
Omverskoning daarvoor.
Groete
Kliente Diens

Santam's reply30 Nov 2023, 12:37
Official
Mnr van der Colff,