CC
Chante Chante.burger

1 reviews | Active since Feb 2025

17 Dec 2025, 10:21

Hallo Santam, Ons wil graag dankie sê vir die uitsonderlike diens van Thomas

Hallo Santam, Ons wil graag dankie sê vir die uitsonderlike diens van Thomas. Hy is die beste versekeringsagent wat ons nog ooit teëgekom het. Hy verdien beslis 'n bevordering of bonus. Dankie. CJ Albertyn

0
Replies (1)
Santam
Santam's reply17 Dec 2025, 10:26
Official
Thank you very much for taking the time to notify us of your great experience. We will ensure the necessary recognition is passed on to the relevant team.