DM
DAVID M

1 reviews | Active since Oct 2022

13 Oct 2022, 15:33

GREAT SERVICE

***hmieda Davids

Graag wens ek, David Motizemi my inner like en harts toglike , dankie aan u personeel ***hmieda Te Betoon

Met die intrap Het sy my op my gemak laat voel .

Sood n sedige predikant het sy haar Boodskap Logies en agtermekaar Klink Klaar geskets

Ek was oortuig day die saak wat ek aangehaal het in bekwamg hande was sy is regtag n staun pilaar en iemand wat jy kan op staan maak

dankie vir die great service

0
Replies (1)
Santam
Santam's reply13 Oct 2022, 15:51
Official
Thank you very much for taking the time to notify us of your great experience. We will ensure the necessary recognition is passed on to the relevant team.