SN
SJM N

1 reviews | Active since Aug 2023

25 Aug 2023, 10:32

great service

Baie dankie vir die uitstekende hulp en diens wat ons van ***hmieda Davids and Melissa Naidoo ontvang het. Die Dames het ons baie vriendelik behandel en was baie behulpsaam en geduldig met ons "ou mense". Ons beveel Santam bo almal aan.

0
Replies (1)
Santam
Santam's reply25 Aug 2023, 10:38
Official
Thank you very much for taking the time to notify us of your great experience. We will ensure the necessary recognition is passed on to the relevant team.