AK
Adri K

1 reviews | Active since Aug 2020

11 Aug 2020, 15:24

Goeie en flinke diens

Ons het 'n klient gehad wat nie gelukkig was met die oorspronklike skikking vanaf Santam rakende kragstuwing op haar vrieskas. Ons het die klagte ingedien by Santam en binne 48 yyr het hulle terug gekom en vir die klient in dieselfde posisie geplaas as wat sy was. Baie dankie Santam vir julle vinnige terugvoering.

Die kliënt en makelaar is tevrede en baie bly oor Santam se goeie diens. Dis hoekom ons julle aanbeveel as die beste versekeraar in die land.

0
Replies (0)