FV
Frans V

1 reviews | Active since Aug 2022

30 Nov 2024, 14:12

Goeie dag Graag wil...

Goeie dag Graag wil ek Adrian net bedank insake huis versekering, hy het my stap vir stap vandag geneem baie hulpvaardig en profesioneel op alle vra, as Absa maar net so profesioneel kon wees, maar ek dink hulle kan by Santam kom kers-opsteek en biedjie wys raak, veral as dit by kliënte dienste kom Dankie Adriaan, ek gaan jou beslis ****ak vir motor versekering ook, doen so voort!!!! Groetnis Mnr Vorster

0
Replies (1)
Santam
Santam's reply30 Nov 2024, 14:20
Official
Thank you very much for taking the time to notify us of your great experience. We will ensure the necessary recognition is passed on to the relevant team.