FS
Francois S
1 reviews | Active since Aug 2015
26 Aug 2015, 12:14
Geen diens van Santam
Saak no 15/635087
OP 25 Mei 2015 het 'n firma bakkie my gestamp. Die Firma is verseker by Santam.

Al die papier werk is dadelik gedoen - geen dokumentasie is uitstaande.

Elke keer word daar 'n epos uitgestuur deur my aan 5 van Santam se e-pos adresse/ mense. Elke keer kom daar e-poste terug wat se \Urgent
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Santam's replyOfficial
26 Aug 2015, 12:29Hello Cois68,
Hiermee erken ons ontvangs van u skrywe.
Ons is regtig baie jammer om te hoor van u slegte ervaring tot dusver.
Skenk ons asseblief die geleentheid om die saak te ondersoek en ons sal spoedig na u terugkom met n antwoord.
Baie dankie en groete.
Stephan Olivier
Kliente diens media bestuurder

Best regards,
Santam's reply26 Aug 2015, 12:29
Official
Hello Cois68,