1 reviews | Active since May 2019
Ons het n ongeluk gehaat santam moes ons bakkie reg maak van bmw wat aan ons vas gery het sy oor n ***** lyn gery toe my man wou draai. Sy het gese santam sal bakkie regmaak. 4 maande na die tyd moet ons hoor santam gaan nie ons bakkie reg maak nie. Hoekom belowe santam my dan hul gaan maar ons moet wag ons n 3de party. Assesors van santam als was by ons hkm na 4 maande nee sorry hulle gaan niks aan die saak doen nie
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.