JG
Johan G
1 reviews | Active since Jan 2024
04 Jan 2024, 06:49
Ek sal regtig nie Santam aanbeveel vir enige persoon nie
Ek sal regtig nie Santam aanbeveel vir enige persoon nie. Ek sit nou al van bein November sonder n tv. Hulle gee jou n naam van wie met die eis werk,maar nie n direkte nommer nie.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Santam's replyOfficial
04 Jan 2024, 07:21Goeie more Johan,
Ons is regtig jammer om hiervan te hoor.
Voorsien ons asseblief van jou eisnommer sodat ons die aangeleentheid kan ondersoek?
Baie dankie
Groete
Kliente diens

Santam's reply04 Jan 2024, 07:21
Official
Goeie more Johan,